Glentana 0p die strand, by Meet at seaÂ
ons trou !

September  26, 2026 | 11:00 am
Jaco & MarésaÂ

Uiteindelik die regte een
 Ons dag
Soms ontmoet jy die regte persoon en jy weet net. Ons het presies dit in mekaar gevind: iemand om die alledaagse mee te deel , om saam te reis, om rustig mee te loop en om eenvoudig langs te leef.Â
Hoe dit verloop
11:00
12:30
Die dag
Ons sê JA veraltyd
Middagete by Meet at sea
Op die strand by Glentana, parkeer by Meet at Sea, kom 'n paar minute vroëer en wikkel jou tone in die sand
Op die strand by Glentana, parkeer by Meet at Sea, kom 'n paar minute vroëer en wikkel jou tone in die sand

Goed om te weetÂ
Die kleiner dingetjies
GOED OM TE WEET
​
Daar is 'n lekker ontbyt en koffie plek - Glentana Café vir die wat vroeg is of net op die strand wil stapÂ
WAAR
​
Die Strand, Glentana - onder by Meet at seaÂ
​
11:00
DRA
​
Casual - strand troue
​
Onthou 'n warm ding
en 'n sambreelÂ
Geen persente
​
Bring jouself met 'n klimlag kom geniet die dag saam met onsÂ
​
RSVP Â
enige vraeÂ
​
Jaco: 083 376 2847Â
​